Kyle MacLachlan

Kyle MacLachlan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kyle Merritt MacLachlan
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kyle Merritt MacLachlan is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dune (1984), Blue Velvet (1986), en Inside Out (2015), en in die televisiereeks Twin Peaks (1990).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search